George Cole (akteur)

George Cole
Geboorte (1925-04-22)22 April 1925
Sterfte 5 Augustus 2015 (op 90)
Nasionaliteit Engels
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1940–2015
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Cole (22 April 1925 – 5 Augustus 2015) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Christmas Carol (1951), Quentin Durward (1955), en Cleopatra (1963), en in die televisiereeks Minder (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy